|
Seejolvorms om af te laai:
Die Deining (Algemene Kampinligting en Kampbrief)
Inskrywingsvorm 2023 (op SAS)
|
Nie-Voortrekkers moet die Kampleier kontak vir reélings: koosstofberg@gmail.com
|
20/05/2023 |
|
Ons aanvaar ook inskrywings vir voorskoolse jeug. Vir ouers wat saamkamp met voorskoolse kinders word daar voorsiening gemaak.
Ons verkies dat laerskoolkinders eerder Swartvlei P/D-kamp meemaak wat oor dieselfde tyd plaasvind.
Seejol bankbesonderhedeNaam: Seejol ABSA (632005) Rekeningnommer: 4062270138
Alle inskrywings word elektronies hanteer! |
|||||
|
Hierdie webblad was 20/05/2023 opgedateer